Copyright © All rights reserved. Made By Eko Wild

Disclaimer: the information on this page is used entirely at the reader's discretion, and is made available on the express condition that no liability, expressed or implied, is accepted by

Eko Wild or any of its associates, employees or subsidiaries for the accuracy, content or use thereof. buy xenical online

Serving the Game Industry since 1991
087 802 1989   www.ekowild.co.za   info@ekowild.co.za

Wat is BEK-EN-KLOUSEER?

As daar een siekte is wat die potensiaal het om ‘n land se ekonomie lam te lê, dan is dit hierdie siekte wat deur een van die kleinste en sensitiefste virusse op aarde veroorsaak word, naamlik ...

Wat is KORRIDORSIEKTE?

Buffels in sekere dele van Afrika is draers van ‘n organisme met die naam Theileria parva lawrencei wat, as hulle deur die tussengasheer of vektor, die bruinoorbosluis (Rhipicephalus appendiculatus) na die bees oorgedra word, korridorsiekte of buffelsiekte veroorsaak. Die siekte is ...

LEES MEER HIEROOR...

LEES MEER HIEROOR...

Wat is BRUSELLOSE?

Brusellose is ‘n hoogs aansteeklike bakteriese siekte van mens en dier, gekenmerk deur aborsies en onvrugbaarheid by diere en is oordraagbaar vanaf diere of dierlike produkte soos melk na die mens, dus ...

LEES MEER HIEROOR...

Wat is SPONSSIEKTE?

Hierdie bakterië het ‘n rustende vorm, genaamd spore, wat buite die dier in die omgewing kan oorleef en kom redelik algemeen voor in grond, riool en verrottende plante- en dieremateriaal, veral ...

LEES MEER HIEROOR...

Ander siektes

Tuberkulose

Miltsiekte

Lamsiekte